JOU MENSE. JOU PLEK. ALTYD LEKKER!

SEDERT 2024

MEER OOR ONS

By Mos se Plek glo ons dat elke gemeenskap ’n plek nodig het waar almal tuis kan voel — ’n plek waar jy kan lag, kuier, eet, ontspan en net jouself wees. Ons is daardie plek.

As ’n restaurant én kroeg bedien ons heerlike, huislike geregte, voorsien ys-koue drankies en skep ’n warm atmosfeer waar mense graag bymekaar kom. Van gesinne wat saam kom eet tot vriende wat ná werk ’n koue een kom vang — hier hoor jy stories, hier maak jy herinneringe, hier gebeur die lekker.

Ons span is trots op goeie diens, vars kos en ’n gemeenskapsgevoel wat jy nêrens anders kry nie. Want Mos se Plek is meer as net ’n onderneming — dis ’n hartklop in Orania.

Jou mense. Jou plek. Altyd lekker.

GELEENTHEDE WAT JY KAN BYWOON!

GALLERY

Contact us

CONTACT DETAILS

ADDRESS

HOURS

Waar is ons?